Journey with me. Find out what I am working on and what I am using.

Bekendstelling: Marishia Baard van Woestyn-Kind
Om ‘n nuwe jaarn handelsmerk in Suid Afrika te vestig is nie maklik nie. Daar is baie stemme, baie gevestigde name, en as jy nuut is, verdwyn jy maklik tussen al die geraas. Daarom wil ek julle voorstel aan Marishia Baard van Woestynkind.
















