For illustration purposes, the yarn in the photos has not been pulled through all the way, simply so that you can see what should happen. When you use this technique, don’t pull tight, just pull the blocks neatly together.
In die foto’s hieronder is die jaarn nie heelpad deurgetrek nie. Dis sodat jy kan sien wat moet gebeur. Wanneer jy hierdie metode gebruik, trek die blokkies liggies teen mekaar was.

Hierdie hegmetode is perfek vir blokkies wat dieselfde getal steke aan ‘n kant het.

Hierdie is die voorste lus – dis nie die lus wat jy nou wil gebruik nie.

Hierdie is die agterste lus – dis nie die lus wat jy nou wil gebruik nie.

Die derde lus is onder die agterste lus.

Steek jou wolnaald deur die derde lus van die regterkantste blok, van onder na bo, trek deur.

Steek jou wolnaald deur die derdelus van die linkerkantste blok, van bo na onder, trek deur.

Steek jou wolnaald deur die derde lus van die linkerkantste blok, van onder na bo, trek deur.

Steek jou wolnaald deur die derde lus van die regterkantste blok, van bo na onder, trek deur.

Steek jou wolnaald deur die derde lus van die regterkantste blok, van onder na bo, trek deur.

Herhaal hierdie stappe totdat die sye aanmekaar geheg is.

Dit sal so lyk as jy klaar is.