This stitch is the perfect way to start a new single crochet row if you are starting with a new colour. This is so much neater than a slip-stitch and a chain one.
Hierdie steek is die ideale manier om ‘n nuwe kortbeenry in ‘n nuwe kleur te begin. Dis soveel beter as ‘n glipsteek en kettingsteek.

Hou jou jaarn in jou hand saam met die handvatsel van die hekelpen.

Slaan die draad ‘n paar keer oor jou pen, van agter na voor.

Steek jou pen in die steek waar jy die staande kortbeen wil maak.

Trek ‘n lus op – dit behoort nou te lyk soos in die foto.

En daar is jou staande kortbeen! Soveel netjieser as ‘n glipsteek en ‘n kettingsteek.