This is the fastest and most popular join in the world of crochet.
Hierdie hegmetode is die vinnigste en die gewildste.

Wanneer jy by die hegplek kom, steek jou pen van bo na onder deur die steek of spasie in die voltooide blokkie.

Slaan draad oor pen en trek deur alles op die pen.

Hekel verder aan jou huidige blokkie totdat jy die volgende hegpunt bereik.